Saved Papers

Save papers so you can find them more easily...


Join Now

Get instant access to our database of over 100,000 papers.

Join Now!

SA Se Grootste Probleme


Join Now
Credit Card
Join Now
PayPal
 

Dames en here, ek wil vandag met julle praat oor Suid-Afrika se grootste probleem. Dit is nie, soos baie aanvaar, misdaad nie, maar ‘n samestelling van talle probleme wat almal van mekaar stam. Misdaad is net ‘n gevolg van armoede, swak lewensgehalte, gebrek aan opvoeding en ‘n te kort aan werksgeleenthede.

‘n Groot gedeelte van Suid-Afrika, ongeveer 75%, is steeds ‘n derde-wêreld land en derduisende mense is werkloos. Ondanks ons nuwe demokratriese bestel, het die ekonomie nog nie genoegsaam gegroei om voldoende werksgeleenthede te skep nie. Daarbenewens het nog werkers hul werk verloor as gevolg van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en die afwesigheid van ‘n maandelikse salaris dryf mense na misdaad.

Aan die een kant veroorsaak die tekort aan skole en opgeleide onderwysers dwarsoor ons land dat talle jong leerders nie genoegsame onderrig ontvang nie en sodoende belangstelling in hul akedemiese vordering en hul toekoms verloor. Aan die ander kant veroorsaak SEB dat......

Join Now or Login to view the rest of this paper.

Approximate Word Count: 455
Approximate Pages: 2 (260 words per double-spaced page)

Why should you join TermPapersMonthly?
- It's secure and completely anonymous.
- You get instant access to over 100,000 papers.
- Prompt and helpful customer support.

Credit Card
PayPal